| Bybelboek [boodskap #149527] |
So., 14 September 2025 10:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bybelboek
Afbreking: By•bel•boek
Samestelling: Bybel + boek
Selfstandige naamwoord: Bybelboek
Meervoud: Bybelboeke
Betekenis:
• Een van die boeke van die Christelike Bybel.
Gebruik:
• Genesis is die eerste Bybelboek.
• Daar is 66 Bybelboeke, 39 in die Ou Testament en 27 in die Nuwe Testament.
Vertaling:
Engels: Bible book, biblical canon
Nederlands: Bijbelboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|