| Pangea [boodskap #149522] |
So., 14 September 2025 09:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24094 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pangea
Afbreking: Pan•ge•a
Pleknaam: Pangea
Betekenis:
• 'n Superkontinent wat ongeveer 300 miljoen jaar gelede op die Aarde bestaan het.
Gebruik:
• Pangaea het sowat 200 miljoen jaar gelede verbrokkel en uit mekaar gedryf om die kontinente wat vandag bestaan te vorm.
Wisselvorm:
• Pangaea
Vertaling:
Engels: Pangea
Nederlands: Pangea
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|