Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaattektoniek
plaattektoniek [boodskap #149518] So., 14 September 2025 07:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26184
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
plaattektoniek
Afbreking: plaat•tek•to•niek
Samestelling: plaat + tektoniek


Selfstandige naamwoord: plaattektoniek
Meervoud:

Betekenis:
• Die teorie dat die aarde se oppervlak uit 'n aantal drywende plate bestaan, wat stadig beweeg en van grootte verander.

Gebruik:
Plaattektoniek verklaar die ligging van kontinente, oseane, berge en ander strukture op die aardoppervlak, asook die voorkoms van aardbewings, vulkane, oseaantrôe en mid-oseaanriwwe.

Sinoniem:
• plaattektonika

Vertaling:
Engels: plate tectonics
Nederlands: platentektoniek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefdesverhouding
Volgende onderwerp: nuusgebeure
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 19 17:09:35 UTC 2026