| spraakkanaal [boodskap #149515] |
Sa., 13 September 2025 19:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spraakkanaal
Afbreking: spraak•ka•naal
Samestelling: spraak + kanaal
Selfstandige naamwoord: spraakkanaal
Meervoud: spraakkanale
Verkleinwoord: spraakkanaaltjie
Meervoud van verkleining: spraakkanaaltjies
Betekenis:
• Die organe en holtes van die liggaam wat gebruik word om spraakklanke te maak.
Gebruik:
• Die menslike spraakkanaal strek vanaf die stembande tot en met die neus- en mondopeninge.
Sinoniem:
• spraakapparaat
Vertaling:
Engels: speech channel, voice channel, vocal tract
Nederlands: spraakkanaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|