| tregtervormig [boodskap #149514] |
Sa., 13 September 2025 18:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24113 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tregtervormig
Afbreking: treg•ter•vor•mig
Samestelling: tregter + vorm + -ig
Byvoeglike naamwoord: tregtervormig
Attributief: tregtervormige
Betekenis:
• Wat soos 'n tregter gevorm is.
Gebruik:
• Die mierleeu maak tregtervormige gaatjies in die grond waarin hulle miere vang.
Sinoniem:
• keëlvormig
• klokvormig
• konies
Vertaling:
Engels: funnel‐shaped, infundibular
Nederlands: trechtervormig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|