Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikotoksien
mikotoksien [boodskap #149511] Sa., 13 September 2025 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mikotoksien
Afbreking: mi•ko•tok•sien
Samestelling: miko- + toksien


Selfstandige naamwoord: mikotoksien
Meervoud: mikotoksiene

Betekenis:
• 'n Toksien (gifstof) wat uit swamme verkry word, of deur swamme vrygestel word.

Gebruik:
• Mikotoksikose kom voor wanneer die dier mikotoksiene inneem wat sy immuunstelsel onderdruk.

Hiperoniem:
• toksien

Verwant:
• mikotoksikose

Vertaling:
Engels: mycotoxin
Nederlands: mycotoxine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deemoedig
Volgende onderwerp: glasvog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 16:27:13 UTC 2026