| Kubaans [boodskap #149501] |
Sa., 13 September 2025 09:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24105 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kubaans
Afbreking: Ku•baans
Samestelling: Kubaan + -s
Byvoeglike naamwoord: Kubaans
Attributief: Kubaanse
Betekenis:
• Wat van Kuba afkomstig is, of met Kuba te make het.
Gebruik:
• Hy rook 'n Kubaanse sigaar.
Verwant:
• Kuba
• Kubaan
Vertaling:
Engels: Cuban
Nederlands: Cubaans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|