Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kuba
Kuba [boodskap #149500] Sa., 13 September 2025 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ligging van Kuba.
Ligging van Kuba.
Kuba se vlag.
Kuba se vlag.
Kuba
Afbreking: Ku•ba
Uitspraak: /ˈky.ba/


Pleknaam: Kuba

Betekenis:
• 'n Eilandstaat in die Amerikas, amptelik die Republiek Kuba.

Gebruik:
Kuba bestaan uit Kubaeiland, die grootste eiland in die Karibiese See, asook Isla de la Juventud en 'n aantal kleiner eilandjies.

Afgelei:
• Kubaan
• Kubaans

Vertaling:
Engels: Cuba
Nederlands: Cuba

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kubaan
Volgende onderwerp: Kubaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 17:57:24 UTC 2025