Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fisiologie
fisiologie [boodskap #149496] Vr., 12 September 2025 20:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fisiologie
Afbreking: fi•si•o•lo•gie


Selfstandige naamwoord: fisiologie
Meervoud:

Betekenis:
• Studie van die werking van lewende organismes.

Gebruik:
Fisiologie bestudeer die chemiese en fisiese funksies en prosesse van lewende organismes, insluitend dié van organe, weefsels en selle.

Hiponiem:
• dierfisiologie
• elektrofisiologie
• patofisiologie
• plantfisiologie

Afgelei:
• fisiologies
• fisioloog

Afkorting:
• fisiol.

Vertaling:
Engels: physiology
Nederlands: fysiologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestaansboer
Volgende onderwerp: osoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 23:36:03 UTC 2025