| bestaansboer [boodskap #149495] |
Vr., 12 September 2025 19:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestaansboer
Afbreking: be•staans•boer
Samestelling: bestaan + -s- + boer
Selfstandige naamwoord: bestaansboer
Meervoud: bestaansboere
Betekenis:
• 'n Boer wat hoofsaaklik produseer om homself en sy gesin te onderhou, met min of geen surplus om te verkoop.
Gebruik:
• 'n Bestaansboer moet 'n verskeidenheid gewasse plant en diere aanhou sodat hy deur die jaar kos sal hê.
Afgelei:
• bestaansboerdery
Vertaling:
Engels: subsistence farmer
Nederlands: zelfvoorzienende boer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|