| tintel [boodskap #149485] |
Do., 11 September 2025 16:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tintel
Afbreking: tin•tel
Werkwoord: tintel
Verlede tyd: het getintel
Teenwoordige deelwoord: tintelend, tintelende
Betekenis:
• Om 'n prikkelende gevoel te ervaar.
• Om te glinster of te vonkel.
Gebruik:
• Sy aanraking laat haar arm tintel. My hande het getintel van die koue.
• Haar oë het in die vuur getinkel.
Sinoniem:
• kriewel
• prikkel
Afgelei:
• deurtintel
• tinteling
• tinteltonnetjie
Vertaling:
Engels: to tingle; to scintillate
Nederlands: tintelen
Selfstandige naamwoord: tintel
Meervoud: tintels
Betekenis:
• (ongewoon) 'n Tinkeling; prikkelende sensasie.
Gebruik:
• Die kos sal jou smaakknoppies aan die tintel kry.
• Hy voel hoe die tintels deur sy ruggraat trek.
Vertaling:
Engels: tingling
Nederlands: tinteling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|