| knolgewas [boodskap #149482] |
Do., 11 September 2025 12:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knolgewas
Afbreking: knol•ge•was
Samestelling: knol + gewas
Selfstandige naamwoord: knolgewas
Meervoud: knolgewasse
Betekenis:
• 'n Gewas wat vir sy eetbare knolle verbou word.
Gebruik:
• Aartappels, beet, patats, rape, uie en wortels is knolgewasse.
Vertaling:
Engels: tuber, root crop
Nederlands: knolgewas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|