Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesind
gesind [boodskap #149480] Do., 11 September 2025 11:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesind
Afbreking: ge•sind
Samestelling: ge- + sin + -d


Byvoeglike naamwoord: gesind
Attributief: gesinde

Betekenis:
• Met 'n bepaalde houding of ingesteldheid.

Gebruik:
• Hy is gunstig teenoor ons gesind.

Sinoniem:
• geneë
• ingestel

Antoniem:
• ongesind

Hiponiem:
• aardsgesind
• Afrikaansgesind
• andersgesind
• behoudensgesind
• Britsgesind
• Duitsgesind
• edelgesind
• eensgesind
• Engelsgesind
• Fransgesind
• gelykgesind
• goedgesind
• hemelsgesind
• jingogesind
• katoliekgesind
• keisersgesind
• kerksgesind
• kettergesind
• koningsgesind
• kwaadgesind
• linksgesind
• moslemgesind
• nasionalistiesgesind
• oneensgesind
• onvergewensgesind
• oorlogsgesind
• paapsgesind
• pousgesind
• Pruisiesgesind
• rebelsgesind
• reggesind
• regsgesind
• republikeinsgesind
• roomsgesind
• Russiesgesind
• simpatiekgesind
• sleggesind
• staatsgesind
• vaderlandsgesind
• vergewensgesind
• versoeningsgesind
• Vlaamsgesind
• vyandiggesind
• welgesind

Afgelei:
• gesindheid

Vertaling:
Engels: inclined, disposed, minded
Nederlands: gezind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senustelsel
Volgende onderwerp: stapelvoedsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 06:39:58 UTC 2025