Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senustelsel
senustelsel [boodskap #149479] Do., 11 September 2025 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
senustelsel
Afbreking: se•nu•stel•sel
Samestelling: senu(wee) + stelsel


Selfstandige naamwoord: senustelsel
Meervoud: senustelsels
Verkleinwoord: senustelseltjie
Meervoud van verkleining: senustelseltjies

Betekenis:
• Die stelsel van senuwees, insluitende die rugmurg en brein, wat liggaamsfunksies koördineer en siene oordra.

Gebruik:
• Skade aan die senustelsel kan tot verlamming en ander neurologiese afwykings lei.

Wisselvorm:
• senuweestelsel

Vertaling:
Engels: nervous system
Nederlands: zenuwstelsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spiritueel
Volgende onderwerp: gesind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 16:00:18 UTC 2025