Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reisend
reisend [boodskap #149475] Do., 11 September 2025 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reisend
Afbreking: rei•send
Samestelling: reis + -end


Byvoeglike naamwoord: reisend
Attributief: reisende

Betekenis:
• Wat tans besig is om te reis.

Gebruik:
• 'n Sirkus is 'n reisende geselskap van narre, akrobate, dieretemmers, ens.

Sinoniem:
• gemotoriseer
• mobiel
• nomadies
• rondswerwend
• trekkend

Hiponiem:
• rondreisend

Vertaling:
Engels: travelling, touring, mobile
Nederlands: reizend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van reis.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortgang
Volgende onderwerp: minsaamheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 00:55:26 UTC 2025