Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortgang
voortgang [boodskap #149474] Wo., 10 September 2025 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortgang
Afbreking: voort•gang
Samestelling: voort + gang


Selfstandige naamwoord: voortgang
Meervoud: voortgange

Betekenis:
• Die handeling van voortgaan (om vorentoe te beweeg of verder te ontwikkel).

Gebruik:
• Die chronologiese voortgang van tyd kan nie gestop of teuggedraai word nie.

Sinoniem:
• ontwikkeling
• progressie
• verloop
• voortsetting
• voortsleep
• vordering

Vertaling:
Engels: advancement, progress, continuation
Nederlands: voortgang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onversorg
Volgende onderwerp: reisend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 22:16:56 UTC 2025