| anioon [boodskap #149469] |
Wo., 10 September 2025 15:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anioon
Afbreking: an•i•oon
Samestelling: an- + ioon
Selfstandige naamwoord: anioon
Meervoud: anione
Betekenis:
• 'n Negatief gelaaide ioon of radikaal.
Gebruik:
• Tydens elektrolise beweeg die anione na die anode en die katione na die katode.
Antoniem:
• katioon
Vertaling:
Engels: anion, negative ion
Nederlands: anion
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|