Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natriumhidroksied
natriumhidroksied [boodskap #149467] Wo., 10 September 2025 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
natriumhidroksied
Afbreking: na•tri•um•hi•drok•sied
Samestelling: natrium + hidroksied


Selfstandige naamwoord: natriumhidroksied
Meervoud:

Betekenis:
• Die metaalbasis van natrium, formule NaOH.

Gebruik:
Natriumhidroksied is wit, watertrekkende kristalle wat sterk alkalies is en as bytmiddel gebruik word.

Sinoniem:
• bytsoda
• seepsoda

Vertaling:
Engels: sodium hydroxide, caustic soda
Nederlands: natriumhydroxide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryerig
Volgende onderwerp: hidroksied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 22:15:18 UTC 2025