| vryerig [boodskap #149466] |
Wo., 10 September 2025 07:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vryerig
Afbreking: vry•e•rig
Samestelling: vry + -erig
Byvoeglike naamwoord: vryerig
Vergrotende trap: vryeriger
Oortreffende trap: vryerigste
Attributief: vryerige
Partitief: vryerigs
Betekenis:
• Wat graag wil vry.
Gebruik:
• Hy begin vryerig raak.
• Ek het nie nou tyd vir 'n vryerige man nie.
Sinoniem:
• aanhalig
• bronstig
• hittig
• passievol
• romanties
• vatterig
• vurig
• wellustig
Afgelei:
• vryerigheid
Vertaling:
Engels: flirtatious, amorous
Nederlands: vrijerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|