| donkerkamer [boodskap #149465] |
Wo., 10 September 2025 07:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
donkerkamer
Afbreking: don•ker•ka•mer
Samestelling: donker + kamer
Selfstandige naamwoord: donkerkamer
Meervoud: donkerkamers
Verkleinwoord: donkerkamertjie
Meervoud van verkleining: donkerkamertjies
Betekenis:
• 'n Spesiale kamer wat donker genoeg is om fotografiese film, wat ligsensitief is, te ontwikkel.
Gebruik:
• Die fotograaf is in sy donkerkamer besig om foto's te ontwikkel.
Vertaling:
Engels: darkroom
Nederlands: doka, donkere kamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|