Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plakboek
plakboek [boodskap #149464] Wo., 10 September 2025 06:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24131
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plakboek
Afbreking: plak•boek
Samestelling: plak + boek


Selfstandige naamwoord: plakboek
Meervoud: plakboeke
Verkleinwoord: plakboekie
Meervoud van verkleining: plakboekies

Betekenis:
• 'n Boek met skoon bladsye waarin 'n mens self foto's en uitknipsels plak.

Gebruik:
• Sy het die mooi prentjie uitgeknip en in haar plakboek geplak.

Sinoniem:
• album
• inplakboek
• uitknipselboek

Vertaling:
Engels: scrap‐book, book of cuttings
Nederlands: plakboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dryfkrag
Volgende onderwerp: donkerkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 11 13:07:53 UTC 2025