Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keratien
keratien [boodskap #149459] Di., 09 September 2025 11:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keratien
Afbreking: ke•ra•tien


Selfstandige naamwoord: keratien
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Proteïenagtige horingstof. Die harde materiaal waaruit die dooie selle van die vel, naels, horings, hoewe en snawels opgebou is.

Gebruik:
• 'n Tekort aan keratien word akeratose genoem.

Wisselvorm:
• keratine

Sinoniem:
• horingstof

Vertaling:
Engels: keratin
Nederlands: keratine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlamming
Volgende onderwerp: uitspuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 02:27:40 UTC 2025