Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teendeel
teendeel [boodskap #149457] Di., 09 September 2025 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teendeel
Afbreking: teen•deel
Samestelling: teen + deel


Selfstandige naamwoord: teendeel
Meervoud: teendele
Verkleinwoord: teendeeltjie
Meervoud van verkleining: teendeeltjies

Betekenis:
• Die teenoorgestelde of ander kant.

Gebruik:
• Jy word as onskuldig geag tot die teendeel bewys is.
• Almal het gedink sy sou kwaad wees, maar die teendeel was waar.

Sinoniem:
• antitese
• omgekeerde
• paradoks
• teenpool
• teengestelde
• teenreaksie
• teenstelling
• teenvoeter

Verwant:
• inteendeel

Vertaling:
Engels: contrary, opposite, reverse
Nederlands: tegendeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: netbalbal
Volgende onderwerp: verlamming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 01:52:54 UTC 2025