| duikslag [boodskap #149455] |
So., 07 September 2025 19:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duikslag
Afbreking: duik•slag
Samestelling: duik + slag
Selfstandige naamwoord: duikslag
Meervoud: duikslae
Betekenis:
• Die handeling van duik, o.a. in 'n swembad in, of op 'n sportveld.
Gebruik:
• Die rugbyspeler het 'n gevaarlike duikslag uitgevoer en is met 'n rooi kaart van die veld af gestuur.
Vertaling:
Engels: dive, tackle
Nederlands: duikslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|