Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keiserryk
keiserryk [boodskap #149452] So., 07 September 2025 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keiserryk
Afbreking: kei•ser•ryk
Samestelling: keiser + ryk


Selfstandige naamwoord: keiserryk
Meervoud: keiserryke
Verkleinwoord: keiserrykie
Meervoud van verkleining: keiserrykies

Betekenis:
• 'n Gebied waar 'n keiser die staatshoof is.

Gebruik:
• Die Romeinse Keiserryk het oor 'n groot deel van Europa, Noord-Afrika en die Midde-Ooste gestrek.

Vertaling:
Engels: empire
Nederlands: keizerrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortdryf
Volgende onderwerp: verwond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 01:52:50 UTC 2025