| mitologies [boodskap #149449] |
So., 07 September 2025 09:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mitologies
Afbreking: mi•to•lo•gies
Samestelling: mitologie + -ies
Byvoeglike naamwoord: mitologies
Attributief: mitologiese
Betekenis:
• Wat met mites of mitologie verband hou.
Gebruik:
• Drake en elwe is mitologiese wesens.
Afkorting:
• mit.
Vertaling:
Engels: mythologic, mythological
Nederlands: mythologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|