Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sentraal-Amerika
Sentraal-Amerika [boodskap #149444] So., 07 September 2025 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sentraal-Amerika
Afbreking: Sen•traal-A•me•ri•ka


Pleknaam: Sentraal-Amerika

Betekenis:
• 'n Geografiese streek in die Amerikas tussen Noord-Amerika en Suid-Amerika.

Gebruik:
• Lande soos Belize, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras, Nicaragua en Panama is in Sentraal-Amerika geleë.

Afgelei:
• Sentraal-Amerikaans

Vertaling:
Engels: Central America
Nederlands: Midden-Amerika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Suid-Amerika
Volgende onderwerp: uitdroging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 12:34:19 UTC 2025