Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortand
voortand [boodskap #149439] Sa., 06 September 2025 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortand
Afbreking: voor•tand
Samestelling: voor + tand


Selfstandige naamwoord: voortand
Meervoud: voortande
Verkleinwoord: voortandjie
Meervoud van verkleining: voortandjies

Betekenis:
• Een van die middelste agt tande aan die voorkant van die mond.

Gebruik:
• Sy een oog was potblou en twee van sy voortande is ook uitgeslaan.

Sinoniem:
• snytand

Antoniem:
• kiestand

Vertaling:
Engels: foretooth, front tooth
Nederlands: voortand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hervul
Volgende onderwerp: swaelsuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 18:14:23 UTC 2025