| hervul [boodskap #149438] |
Sa., 06 September 2025 19:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hervul
Afbreking: her•vul
Samestelling: her- + vul
Werkwoord: hervul
Verlede tyd: het hervul
Teenwoordige deelwoord: hervullend, hervullende
Verlede deelwoord: hervulde
Betekenis:
• Om weer vol te maak.
Gebruik:
• Sy hervul die waterbottel voordat sy dit in die yskas terugsit.
• Hy het vergeet om die gasbottel te hervul.
Afgelei:
• hervulbaar
• hervulling
Vertaling:
Engels: to refill
Nederlands: hervullen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|