| heraldies [boodskap #149434] |
Sa., 06 September 2025 17:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heraldies
Afbreking: he•ral•dies
Samestelling: heraldiek + -ies
Byvoeglike naamwoord: heraldies
Attributief: heraldiese
Betekenis:
• Wat die heraldiek (wapenkunde) betref.
Gebruik:
• Die museum het 'n groot versameling heraldiese skilde en baniere.
Sinoniem:
• wapenkundig
Afkorting:
• her.
Vertaling:
Engels: heraldic
Nederlands: heraldisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|