| knyper [boodskap #149426] |
Sa., 06 September 2025 14:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knyper
Afbreking: kny•per
Samestelling: knyp + -er
Selfstandige naamwoord: knyper
Meervoud: knypers
Verkleinwoord: knypertjie
Meervoud van verkleining: knypertjies
Betekenis:
• Iets of iemand wat knyp.
Gebruik:
• Die krap het groot knypers.
Sinoniem:
• klem
• klou
Hiponiem:
• buretknyper
• dasknyper
• geweerknyper
• naelknyper
• nierknyper
• neusknyper
• papierknyper
• wasgoedknyper
Afgelei:
• knyperig
Vertaling:
Engels: pincher, claw, clasp
Nederlands: knijper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|