Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belagging
belagging [boodskap #149420] Vr., 05 September 2025 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belagging
Afbreking: be•lag•ging
Samestelling: belag + -ing


Selfstandige naamwoord: belagging
Meervoud: belaggings

Betekenis:
• (verouderd) 'n Voorwerp van vernedering, publieke bespotting of minagting.

Gebruik:
• Die sondaar het in sy dwaasheid 'n belagging geword.
• Ook dryf hy die spot met konings, en vorste is vir hom 'n belagging. [Habakuk 1:10]

Sinoniem:
• belaglikheid
• bespotting
• vernedering

Vertaling:
Engels: derision, ridicule, mockery
Nederlands: bespotting, belachelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piramidaal
Volgende onderwerp: reduksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 12:33:57 UTC 2025