Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksotermies
eksotermies [boodskap #149417] Do., 04 September 2025 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksotermies
Afbreking: ek•so•ter•mies
Samestelling: ekso- + termies


Byvoeglike naamwoord: eksotermies
Attributief: eksotermiese

Betekenis:
• Wat energie in die vorm van hitte aan die omgewing afgee; 'n netto verlies aan energie in die reaktante veroorsaak.

Gebruik:
• As hitte vrygestel word tydens 'n chemiese reaksie, is dit eksotermies.
• Die verbranding van hout is 'n eksotermiese reaksie.

Sinoniem:
• hitte-afgevend
• warmte-afgevend

Antoniem:
• endotermies

Vertaling:
Engels: exothermic
Nederlands: exothermisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfreaksie
Volgende onderwerp: endotermies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 23:35:26 UTC 2025