| oormag [boodskap #149413] |
Ma., 01 September 2025 19:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oormag
Afbreking: oor•mag
Samestelling: oor + mag
Selfstandige naamwoord: oormag
Meervoud: oormagte
Betekenis:
• 'n Mag wat groter en magtiger as die teenstanders is.
Gebruik:
• 'n Klein groepie soldate het moedig teen die oormag geveg.
Sinoniem:
• oorwig
• oppermag
Vertaling:
Engels: superior power, supremacy, preponderance
Nederlands: overmacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|