Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » graangewas
graangewas [boodskap #149409] Ma., 01 September 2025 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
graangewas
Afbreking: graan•ge•was
Samestelling: graan + gewas


Selfstandige naamwoord: graangewas
Meervoud: graangewasse

Betekenis:
• 'n Gewas in die grasfamilie wat vir die lewering van sy saad (die graan) verbou word.

Gebruik:
• Mielies, koring, gars, rog en hawer is graangewasse.

Vertaling:
Engels: cereal crop, grain crop
Nederlands: graangewas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonwind
Volgende onderwerp: hoenderagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 05:28:57 UTC 2025