Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergis
vergis [boodskap #149407] Ma., 01 September 2025 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergis
Afbreking: ver•gis
Samestelling: ver- + gis


Werkwoord: vergis
Verlede tyd: het vergis

Betekenis:
• Om 'n fout te maak; per ongeluk iets verkeerds doen of sê.

Gebruik:
• As ek my nie vergis nie, het ek hom al ontmoet.

Sinoniem:
• dwaal
• fouteer
• misgis
• misreken
• misraai
• mistas
• misverstaan

Afgelei:
• vergisbaar
• vergissing

Vertaling:
Engels: to be mistaken, make a mistake. slip up
Nederlands: vergissen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omvorm
Volgende onderwerp: sonwind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 04:25:37 UTC 2025