| vroegaand [boodskap #149403] |
Ma., 01 September 2025 14:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24125 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vroegaand
Afbreking: vroeg•aand
Samestelling: vroeg + aand
Selfstandige naamwoord: vroegaand
Meervoud: vroegaande
Verkleinwoord: vroegaandjie
Meervoud van verkleining: vroegaandjies
Betekenis:
• Die eerste deel van die aand, min of meer vanaf skemer tot nadat die son gesak het.
Gebruik:
• Ons het vroegaand al die vuur aangesteek.
Sinoniem:
• aandskemering
• laatmiddag
• skemeraand
• skemering
• vooraand
Antoniem:
• laataand
Vertaling:
Engels: early evening
Nederlands: vroege avond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|