| opium [boodskap #149399] |
Ma., 01 September 2025 12:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opium
Afbreking: o•pi•um
Selfstandige naamwoord: opium
Meervoud: –
Betekenis:
• Die gedroogde melksap van die papawerplant wat pynstillend, verdowend en verslawend is.
Gebruik:
• Opium word al vir eeue as 'n pynstillende middel gebruik.
Afgelei:
• opiumbestryding
• opiumekstrak
• opiumeter
• opiumhandel
• opiumhol
• opiumpreparaat
• opiumpyp
• opiumroker
• opiumsaad
• opiumsmokkelaar
• opiumtinktuur
• opiumverbruik
• opiumverwant
Verwant:
• opiaat
Vertaling:
Engels: opium
Nederlands: opium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|