Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kornea
kornea [boodskap #149390] So., 31 Augustus 2025 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kornea
Afbreking: kor•ne•a


Selfstandige naamwoord: kornea
Meervoud: korneas

Betekenis:
• Die voorste deel van die oog wat deursigtig en koepelvormig is.

Gebruik:
• Die kornea bedek die iris en pupil, en help om lig op die retina te fokus.

Sinoniem:
• horingvlies

Vertaling:
Engels: cornea
Nederlands: cornea, hoornvlies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogbal
Volgende onderwerp: regverdiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 15:56:56 UTC 2025