Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogbal
oogbal [boodskap #149389] So., 31 Augustus 2025 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Deursnee van die menslike oogbal.
Deursnee van die menslike oogbal.
oogbal
Afbreking: oog•bal
Samestelling: oog + bal


Selfstandige naamwoord: oogbal
Meervoud: oogballe

Betekenis:
• Die ronde, bolvormige deel van die oog wat in die oogholte/oogkas lê.

Gebruik:
• Die oogbal word van agter deur die retina en van voor deur die kornea begrens.

Sinoniem:
• oogbol

Vertaling:
Engels: eyeball
Latyn: bulbus oculi
Nederlands: oogbol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windkrag
Volgende onderwerp: kornea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 02:39:50 UTC 2025