| nie-verbaal [boodskap #149376] |
So., 31 Augustus 2025 06:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nie-verbaal
Afbreking: nie-ver•baal
Samestelling: nie + verbaal
Byvoeglike naamwoord: nie-verbaal
Attributief: nie-verbale
Partitief: nie-verbaals
Betekenis:
• Nie met woorde nie, maar deur oogkontak, gebare, aanraking, gesigsuitdrukking, liggaamshouding, ens.
Gebruik:
• Selfs wanneer die verteller 'n boodskap verbaal en nie-verbaal oordra, kommunikeer die luisteraar stilswyend op 'n nie-verbale wyse.
Wisselvorm:
• nieverbaal
Antoniem:
• verbaal
Vertaling:
Engels: non-verbal
Nederlands: non-verbaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|