Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nie-metaal
nie-metaal [boodskap #149369] Sa., 30 Augustus 2025 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nie-metaal
Afbreking: nie-me•taal
Samestelling: nie + metaal


Selfstandige naamwoord: nie-metaal
Meervoud: nie-metale

Betekenis:
• 'n Chemiese element wat min eienskappe van metale het.

Gebruik:
• Metale gee elektrone af, terwyl nie-metale elektrone opneem.

Wisselvorm:
• niemetaal

Antoniem:
• metaal

Afgelei:
• nie-metaalagtig
• nie-metaalhoudend

Vertaling:
Engels: non‐metal, non-metallic
Nederlands: niet-metaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monoatomies
Volgende onderwerp: waterstofgas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 15:56:06 UTC 2025