Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monoatomies
monoatomies [boodskap #149368] Sa., 30 Augustus 2025 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
monoatomies
Afbreking: mo•no•a•to•mies
Samestelling: mono- + atomies


Byvoeglike naamwoord: monoatomies
Attributief: monoatomiese

Betekenis:
• Wat uit slegs uit een atoom bestaan, sonder enige kovalente bindings.

Gebruik:
• Die ses edelgasse (He, Ne, Ar, Kr, Xe en Rn) bestaan as monoatomiese elemente in die natuur, terwyl die meeste ander gasse ten minste diatomies is.

Wisselvorm:
• mono-atomies

Verwant:
• diatomies
• triatomies
• poliatomies

Vertaling:
Engels: monatomic
Nederlands: monatomisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Maputo
Volgende onderwerp: nie-metaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 20:15:16 UTC 2026