Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geometries
geometries [boodskap #149362] Sa., 30 Augustus 2025 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geometries
Afbreking: geo•me•tries
Samestelling: geometrie + -s


Byvoeglike naamwoord: geometries
Attributief: geometriese

Betekenis:
• Wat die geometrie of meetkunde betref.

Gebruik:
• Lyne, driehoeke, vierkante en sirkels is geometriese figure.

Sinoniem:
• meetkundig

Afkorting:
• geom.

Vertaling:
Engels: geometric, geometrical
Nederlands: geometrisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerklank
Volgende onderwerp: verbouing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 21:25:25 UTC 2025