Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kovalent
kovalent [boodskap #149359] Sa., 30 Augustus 2025 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kovalent
Afbreking: ko•va•lent
Samestelling: ko- + valent


Byvoeglike naamwoord: kovalent
Attributief: kovalente

Betekenis:
• Waar elektrone tussen twee atome (in oorvleuelende orbitale) gedeel word om 'n molekule te vorm.

Gebruik:
• Water (H2O) is 'n kovalente verbinding, omdat die waterstof- en suurstofatome elektrone deel (in plaas daarvan om elektrone oor te dra, soos in 'n ioniese verbinding).

Antoniem:
• ionies

Afgelei:
• kovalensie

Afgelei:
• datiefkovalent
• koördinaatkovalent

Vertaling:
Engels: covalent
Nederlands: covalent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bousteen
Volgende onderwerp: binding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 15:57:04 UTC 2025