Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misvorming
misvorming [boodskap #149354] Sa., 30 Augustus 2025 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24294
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misvorming
Afbreking: mis•vor•ming
Samestelling: misvorm + -ing


Selfstandige naamwoord: misvorming
Meervoud: misvorminge, misvormings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van misvorm (om in vorm of funksie van die normale af te wyk).

Gebruik:
• Artritis veroorsaak die ontsteking en misvorming van die gewrigte.

Sinoniem:
• deformasie
• gebreklikheid
• misgewas
• mismaaktheid
• misvormdheid
• verminking
• vervorming
• verwringing
• wanvorming

Hiponiem:
• gesigsmisvorming

Vertaling:
Engels: malformation
Nederlands: misvorming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdun
Volgende onderwerp: misvorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 00:23:11 UTC 2026