Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liggolf
liggolf [boodskap #149351] Sa., 30 Augustus 2025 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24267
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liggolf
Afbreking: lig•golf
Samestelling: lig + golf


Selfstandige naamwoord: liggolf
Meervoud: liggolwe

Betekenis:
• Sigbare lig wat in 'n spektrum van kleure met die oog waargeneem kan word.

Gebruik:
• Die liggolwe van rooi het die langste golflengte (ongeveer 700 nm) en die van violet het die kortste golflengte (ongeveer 400 nm).

Vertaling:
Engels: light wave
Nederlands: lichtgolf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radiogolf
Volgende onderwerp: gods
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 06 06:51:08 UTC 2026