| inaseming [boodskap #149344] |
Vr., 29 Augustus 2025 20:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inaseming
Afbreking: in•a•se•ming
Samestelling: inasem + -ing
Selfstandige naamwoord: inaseming
Meervoud: inasemings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van inasem (om lug in die longe in te trek).
Gebruik:
• Inaseming van die gas kan dodelik wees.
Sinoniem:
• asemhaling
• aspirasie
• inhalasie
• inspirasie
Antoniem:
• uitaseming
Hiponiem:
• stofinaseming
Afgelei:
• inasemingsorgaan
Vertaling:
Engels: breathing in, inhalation, inspiration
Nederlands: inademing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|