| intensie [boodskap #149340] |
Vr., 29 Augustus 2025 19:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
intensie
Afbreking: in•ten•sie
Samestelling: intens + -ie
Selfstandige naamwoord: intensie
Meervoud: intensies
Betekenis:
• Die doel wat iemand wil bereik.
Gebruik:
• Dit was nie my intensie om jou seer te maak nie.
• Dis 'n groot gemors, maar die intensie was goed.
Sinoniem:
• bedoeling
• doelstelling
• doelwit
• mening
• oogmerk
• voorneme
Hiponiem:
• leerintensie
Vertaling:
Engels: intension
Nederlands: intentie
Nota:
• Leenwoord uit Frans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|