| Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14819] |
Sa., 16 Mei 1998 00:00  |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: Mei 1998
|
Volle Lid |
|
|
Hierdie is spesjaal vir die Arnos en die ander lieflinge van
anti-apartheid.
Waar is julle nou met jul selektiewe verontwaardiging??? Of gaan ek nou
geen antwoord kry, tannie, omdat dit ekke is wat hiedie draad begin???
Dis nog baie erger hierdie dan manslag op 'n baba. (Dis nie bewys dis 'n
moord nie en as sodanig is die beskuldigde nog altyd onskuldig.)
Of het die moordenaar julle goedkeuring dat meneer Marais se
samaritaanse daad op daai manier terug betaal word?
Jennifer
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14934 is 'n antwoord op boodskap #14819] |
Di., 19 Mei 1998 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> "Henri Burger" writes: >
>
>> Nie so haastig nie, Johan! Kyk wat skryf sy in die "Plakkers" lyn ('What
>> goes round, comes round.') Lyk na selektiewe moraliteit vir my - iets in die
>> lyn van 'doodmaak is verkeerd, maar julle mag nie protesteer nie, want julle
>> het dit uitgedeel'.
>
>
> En wat is verkeerd met daardie argument.
> As iemand hier in Kanada kla dat mense
> hom wil doodmaak, maar hy het vantevore
> iemand anders doodgemaak, dink jy mense
> sal vreeslik simpatiek teenoor sy gekla
> wees?
Dis nou interessant!
Sê my Gloudina, wat is die standpunt van die Kanadese samelewing oor die
idee dat "iemand" die geleentheid gegee moet word om hom/haarself te
verdedig teen aanklagte?
Of kan ek in Kanada maar bloot rondgaan en beweer dat iemand anders 'n moord
gepleeg het voordat ek hom, met die goedkeuring van die Kanadese samelwing
om die lewe bring?
Want dit is wat jy hier voorstaan.
|
|
|
|